Question Title

* 1. Op watter manier(e) was jy deel van die Sewe Weke proses (merk almal van toepassing)

Question Title

* 2. Vertel ons van jou kleingroep, indien jy deel was van een

Question Title

* 3. Hoe het die leierskap in julle groep gefunksioneer?

Question Title

* 4. Indien jy deel was van 'n kleingroep, hoe oordeel jy oor die volgende:
[Indien jy nie deel was van 'n kleingroep nie, slaan die vraag oor]

  Verskil sterk Verskil Stem saam Stem sterk saam
Die bywoning in ons groep was goed van week tot week
Die groep was gemaklik en 'n veilige ruimte waar ek kon deelneem
Die groepleier was goed ingelig en voorbereid om die groep te lei
Die groepleier het voldoende ruimte geskep dat alle groeplede gemaklik kon saampraat
Tydsbestuur is goed toegepas sodat daar binne die ooreengekome tyd klaargemaak kon word

Question Title

* 5. Beoordeel asb die volgende aspekte van "Sewe Weke"

  Onbevredigend Gemiddeld Uitstekend
Die formaat (kombinasie van stiltetyd, kleingroep, familiebyeenkoms, erediens)
Die toepaslikheid van die teksgedeeltes
Die toepaslikheid van die besprekingsvrae in die boekie
Die uitleg van die boekie
Agtergrondinligting verskaf oor die tekste en temas in die boekie
Die persoonlike stiltetydoefening
Die kwaliteit van die prediking in die Sewe Weke

Question Title

* 8. Watter EEN van die sewe temas het vir jou die meeste beteken?

Question Title

* 9. Sal jy 'n vriend/in aanmoedig om volgende jaar die Sewe Weke in Moederkerk mee te maak?

Question Title

* 10. Watter temas sou jy graag in die toekoms as deel van 'n Sewe Weke reeks wou sien en is daar ook enige ander voorstelle om Sewe Weke mee te verbeter?

T