Beste "W - Wine Lover". Dankie vir u ondersteuning by Wellington Wines.
Voltooi asb die onderstaande form. Dit stel ons instaat om met u kontak te hou.
Ons bedank "W-Wine Lovers" vir hul ondersteuning in die volgende maniere:
'W- Wine Lovers' geniet 10% afslag op alle aankope by die kelder.
'W -Wine Lovers' word na eksklusiewe geleenthede genooi.
'W- Wine Lovers' weet heel eerste van promosies.
'W- Wine Lovers' betaal nie vir wynproeë nie.
'W-Wine Lovers' neem hiermee voor om 'n minimum van 24 bottels uit die W reeks aantekoop gedurende 'n 12 maande periode.