Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het aan die #Studentelewe-veldtog. Die vraelys is amptelik gesluit. Deel gerus steeds jou herinneringe en gesels saam op die @Studentelewe-Facebookblad.