Dear reader, 
Red Meat/Rooivleis is the official, bi-monthly publication of the Red Meat Producers' Organisation (RPO) and has the purpose of keeping farmers continuously up to date with relevant, practical information that will assist them in managing successful, sustainable businesses. To help us do this, we want to hear from you, our reader, and to hear what you want to see in the magazine and don't want to see. It will be highly appreciated if you can spend about 15 minutes to complete the reader survey below in order for us to improve our service to you, the South African red meat producer. Thank you for your very valuable time.
Kind regards,
Fanie van Rooyen, editor of Red Meat/Rooivleis
 
Geagte leser,
Red Meat/Rooivleis is die amptelike, tweemaandelikse publikasie van die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO), met die doel om boere voortdurend op hoogte te hou van nuwe relevante, praktiese inligting wat hulle sal help om suksesvolle, volhoubare besighede te kan bestuur. Om ons te help met hierdie taak hoor ons graag van u, ons leser, en wat u in die tydskrif wil sien en wat nie. Dit sal hoog op prys gestel word as u ongeveer 15 minute kan spandeer om meegaande opname te voltooi sodat ons ons dienste aan u, die Suid-Afrikaanse rooivleisprodusent, kan aanhou verbeter. Dankie vir u kosbare tyd.
Vriendelike groete,
Fanie van Rooyen, redakteur van Red Meat/Rooivleis
 
RESULTS WILL BE HANDLED ANONYMOUSLY.
RESULTATE SAL ANONIEM HANTEER WORD. 
 
YOUR FEEDBACK WILL BE APPRECIATED.
U TERUGVOER WORD HOOG OP PRYS GESTEL.

Question Title

* 1. Do you receive Red Meat/Rooivleis every month? / Ontvang u Red Meat/Rooivleis maandeliks?

Question Title

* 2. What is your primary farming activity? / Wat is u primêre boerdery-aktiwiteit?

Question Title

* 3. Does the content of Red Meat/Rooivleis add value to your farming enterprise in terms of its technical articles? Dink u Red Meat/Rooivleis voeg waarde tot u besigheid toe in terme van die tegniese artikels?

Question Title

* 4. Which of the following agricultural magazines do you read? / Watter van die volgende landboutydskrifte lees u?

Question Title

* 5. How often do you read these magazines? / Hoe gereeld lees jy hierdie tydskrifte?

  Every issue / Elke uitgawe Every few issues / Elke paar uitgawes Sporadically / Sporadies Never / Nooit
Landbouweekblad
Farmers' Weekly
Veeplaas
Stock Farm
The Dairy Mail
Red Meat/Rooivleis
Wolboer/Wool Farmer
Other magazines

Question Title

* 6. What do you read in Red Meat/Rooivleis? Tick the appropriate boxes. / Wat lees u graag in Red Meat/Rooivleis? Kies die toepaslike boksies.

Question Title

* 8. Please rate the overall quality of Red Meat/Rooivleis (1 is poor, 5 is excellent) / Evalueer asseblief die algehele gehalte van Red Meat/Rooivleis (1 is swak, 5 is uitstekend)

  1 2 3 4 5
Quality of Red Meat/Rooivleis / Gehalte van Red Meat/Rooivleis

Question Title

* 9. Make three (3) recommendations to improve the quality. / Maak drie (3) aanbevelings om die gehalte van die tydskrif te verbeter.

Question Title

* 10. Do you have a language preference for reading articles in Red Meat/Rooivleis? Het u 'n taalvoorkeur vir die artikels in Red Meat/Rooivleis?

Question Title

* 11. Do you scan the QR codes that are available in some of the articles to access online links/video's? / Gebruik u die QR-kodes wat in sommige artikels beskikbaar is om toegang tot aanlyn skakels/videos te verkry?

Question Title

* 12. Does Red Meat/Rooivleis portray a positive image of the RPO and does the content correspond with the RPO’s strategic objectives? / Straal Red Meat/Rooivleis 'n positiewe beeld van die RPO uit en stem die inhoud ooreen met die strategiese doelwitte van die RPO?

Question Title

* 13. Does Red Meat/Rooivleis communicate with everyone in the target audience (RPO members) with appropriate content relevant to all the readers? Dink u Red Meat/Rooivleis kommunikeer met almal in die teikengehoor (RPO lede) en is die inhoud toepaslik en relevant vir al die lesers?

Question Title

* 14. Do you feel there is a balance between local and international industry news and market information, practical articles, serious research and lighter items? Word daar 'n goeie balans gehandhaaf tussen plaaslike en internasionale bedryfsnuus en markinligting, praktiese artikels, ernstige navorsing en ligter items?

Question Title

* 15. How would you prefer to read Red Meat/Rooivleis - electronically or in hard copy? / Hoe sal u verkies om Red Meat/Rooivleis te lees - slegs elektronies, of in harde kopie?

Question Title

* 16. Do the advertisements in Red Meat/Rooivleis influence your choices regarding which products and services to make use of? Het die advertensies in Red Meat/Rooivleis 'n invloed op u besluite oor watter produkte en dienste u van gebruik maak?

Question Title

* 17. What products and services would you like to see more advertisements of in Red Meat/Rooivleis? Watter produkte of dienste sal jy meer advertensies van sal wil sien in Red Meat/Rooivleis?

Question Title

* 18. In the last six issues of Red Meat/Rooivleis what articles/sections stood out as particularly good? In die laaste ses uitgawes van Red Meat/Rooivleis, watter artikels/afdelings het vir u uitgestaan as besonders goed?

Question Title

* 19. Finally, which statement best describes your level of satisfaction with the content of Red Meat/Rooivleis? Laastens, watter stelling beskryf u tevredenheid met die inhoud van Red Meat/Rooivleis die beste?

T