STELLENBOSCH MUNISIPALE KLIËNTE-TEVREDENHEIDSOPNAME

.

Die kliënte tevredenheidsopname word deur Stellenbosch Munisipaliteit gebruik as ‘n instrument om voortdurende monitering, verbeterings en waarde skattings te doen met betrekking tot die voorsiening van munispale dienste aan inwoners/ kliënte binne die munisipale area (WC024).
1.In watter Wyk woon u in die Stellenbosch Munisipale area (WC024)?
2.Het u toegang tot basiese dienste?
3.Wat is u vlak van tevredenheid met die voorsiening van basiese dienste?
4.Ontvang u 'n munisipale rekening op ‘n maandelikse basis ?
5.Ontvang u kennisgewings van munisipale dienste onderbrekings?
6.Is die Munisipale geboue wat u besoek maklik toeganglik en/of is die geriewe akkommoderend vir persone met gestremdhede?
7.Hoe sal u die gehalte van die dienste wat u van die munisipaliteit ontvang evalueer, na gelang van klagtes/versoek en rekening navrae?
8.Wat is u vertroue in die huidige Munisipale Administrasie met betrekking tot goeie regering en bestuur?
9.Wat is u algehele tevredenheid met die Munisipale Dienste wat u ontvang?
10.Het u in die afgelope 18 maande ‘n Geintegreerde Ontwikkellingsplan / Begrotings vergaderings (in person of aanlyn) bygewoon?