RSG se gratis Doen Dit Net aksieplan help met gewig en fiksheid sodat jy teen die somervakansie op jou beste kan lyk. Ons hoor graag hoe dit gaan. Ondergenoemde vrae is vrywillig en vertroulik en word net gebruik om 'n idee te kry van vordering. Hoor graag van jou!

Question Title

* 1. Geslag

Question Title

* 2. Ouderdom (in jare)

Question Title

* 3. Gewig (in kilogram)

Question Title

* 4. Lengte (in sentimenter)

Question Title

* 5. Middel (in sentimeter)

Question Title

* 6. Hoeveel ure slaap kry jy per aand?

Question Title

* 7. Hoe gesond is jy?

Question Title

* 8. Hoe getrou volg jy die DDN dieët?

Question Title

* 9. Watter stelling geld wat jou eetplan betref?

Question Title

* 10. Hoeveel weke volg jy al DDN?

Question Title

* 11. Hoeveel keer per week oefen jy?

Question Title

* 12. Watter stelling geld wat jou oefening betref:

Question Title

* 13. Gewigsverandering nadat jy DDN begin volg het?

Question Title

* 14. Middel nadat jy DDN begin volg het?

Question Title

* 15. Hoe voel jy nou?

Question Title

* 16. Is daar iets spesifieks waarmee jy sukkel of advies voor benodig?

T