Het jy kontantvloei-probleme in jou boerdery?

Ervaar jy kontantvloei-probleme in jou boerdery? Landbouweekblad vra jou om ʼn kort vraelys in te vul om die omvang van die probleem onder boere vas te stel. Die vraelys is anoniem.

Question Title

* 1. Het die probleme in die landbou 'n gebrek aan kontantvloei veroorsaak wat potensieel jou einde as boer kan beteken?

Question Title

* 2. Gaan die huidige tekort aan kontant voortduur?

Question Title

* 3. Wat is die oorsaak van die probleem?

Question Title

* 4. Hoe ernstig is jou probleem?

Question Title

* 5. Het jy ander opsies om die kontantvloei aan te vul? Beskryf dit asb., soos 'n eggenote wat ook werk.

Question Title

* 6. Was jy voorbereid op die kontantvloei-probleem?

Question Title

* 7. Het jy om droogtehulp aansoek gedoen?

Question Title

* 8. Was jou aansoek suksesvol?

Question Title

* 9. Watter soort droogtehulp het jy ontvang, indien dit die geval is.

Question Title

* 10. Wat is die hoofvertakking van jou boerdery?

Question Title

* 11. In watter porvinsie boer jy?

Question Title

* 12. Baie dankie vir u deelname. Indien u bykomende inigting wil verskaf, gebruik asb. die onderstaande kassie.

T