DEEL EEN: OOR MY - KINDERS SE BEURT!

Hallo! Ons sal jou nóg gelukkiger kan maak as jy vir ons laat weet wat jy van National Geographic Kids dink. Kry ’n pen en maak jou merk! Merk net een antwoord wanneer jy kassies sien, tensy daar ’n ander instruksie soos “merk almal wat geld” is. Gereed? Laat waai!

Question Title

* 1. Ek is:

Question Title

* 2. Ek is:

Question Title

* 3. By die huis praat ek meestal:

Question Title

* 4. My geliefkoosde skoolvak is:

Question Title

* 5. Watter musiekinstrument speel jy?

Question Title

* 6. Watter sporte speel jy? Kies hoogstens drie.

Question Title

* 7. Ek hou van dié aktiwiteite (kies hoogstens drie):

Question Title

* 8. Wat kook of bak jy die graagste?

Question Title

* 9. Wat wil jy die graagste wees wanneer jy groot is? Kies jou topdrie:

Question Title

* 10. Ek was in die afgelope ses maande op een van dié vakansies:

Question Title

* 11. Drie dinge wat ek graag vir pret doen, is:

Question Title

* 12. Hoe gereeld gaan jy gewoonlik fliek?

Question Title

* 13. My geliefkoosde dier is:

Question Title

* 14. Watter troeteldiere het jy? Merk almal wat jy het.

Question Title

* 15. Wat is die een ding wat jy in die wêreld sou verander?

Question Title

* 16. Wie bewonder jy die meeste?

Question Title

* 17. Die mens wat NG KiDS gewoonlik koop, is:

Question Title

* 18. Ek lees gewoonlik (merk almal wat geld):

Question Title

* 19. Ek lees...

Question Title

* 20. Waar het jy van NG KiDS gehoor?

Question Title

* 21. Die dinge wat ek altyd in NG KiDS doen, is (kies jou topdrie):

Question Title

* 22. Ek lees NG KiDS gewoonlik...

Question Title

* 23. Wanneer ek NG KiDS klaar gelees het...

Question Title

* 24. Hoeveel kinders lees jou kopie van NG KiDS?

Question Title

* 25. Ek sal iets uit NG KiDS knip...

Question Title

* 26. Het jou (skool) biblioteek NG KiDS?

Question Title

* 27. Vir die voorblad verkies ek (kies jou toptwee):

Question Title

* 28. My drie geliefkoosde voorblaaie was:

Question Title

* 29. Die rubriek waarvan ek die minste hou, is:

Question Title

* 30. Ek wil graag meer van dié soort stories in NG KiDs lees. Kies jou topdrie:

Question Title

* 31. My gunsteling in dié uitgawe is:

Question Title

* 32. Wat ek graag wil wen (kies jou topdrie):

Question Title

* 33. Ek hou van advertensies in NG KiDS wat...

Question Title

* 34. Ander kindertydskrifte wat ek lees (merk almal wat geld):

Question Title

* 35. Geliefkoosde speelgoedwinkel (kies een):

Question Title

* 36. Geliefkoosde plek om klere te koop (kies twee):

Question Title

* 37. Geliefkoosde soort skoen of tekkie:

Question Title

* 38. Gunsteling-eetplekke (kies drie):

Question Title

* 39. Geliefkoosde kosblikhappie (kies twee):

Question Title

* 40. Waaraan bestee jy jou sakgeld?

Question Title

* 41. Wat is jou kosbaarste besitting? (soos ’n present van jou ouers)

Question Title

* 42. Het jy ’n selfoon?

Question Title

* 43. Jy neem foto’s met jou:

Question Title

* 44. Waarvan of van wie neem jy die graagste foto’s?

Question Title

* 45. Ek gebruik die Internet...

Question Title

* 46. Ek speel aanlyn: (iets soos Subway Surfer of Farm Heroes)

Question Title

* 47. Na watter webtuistes gaan jy om hulp met huiswerk te kry?

Question Title

* 48. Ek gebruik sosiale netwerke soos (merk almal wat geld):

Question Title

* 49. Ek het ’n (merk wat jy het):

Question Title

* 50. Van wat omtrent NG KiDS hou jy die meeste?

Question Title

* 51. Van wat omtrent NG KiDS hou jy die minste?

Question Title

* 52. Hoe goed is die kans, op ’n skaal van een tot tien, dat jy NG KiDS vir ’n vriend sal aanbeveel? Een is ’n skraal kans en tien ’n goeie kans.

T