Question Title

* 1. Koop jy Son elke dag en waar?

Question Title

* 2. Ek lees Son...

Question Title

* 3. Van watter tipe nuus/sport hou jy en van wat hou jy nie?

Question Title

* 4. Hou jy van meer LOCAL of INTERNATIONAL of ALBEI tipe entertainment stories?

Question Title

* 5. Wat wil jy in Son Wiele lees?

Question Title

* 6. Waar lees jy Oom Sonnie en Antie Mona?

Question Title

* 7. Kyk jy Son videos op die website en hoelank verkies jy moet dit wees?

Question Title

* 8. Verwar jy die logo van SON en Son op Sondag jou?

Question Title

* 9. Neem jy deel aan Son-kompetisies en wat sal jy wil wen as jy deelneem?

Question Title

* 10. Wat sal jy op ons website verander?

T