Opname oor kennis en persepsies van Witborskraaie in Suid-Afrika 

 
Vertroulikheid
Jou data sal slegs vir navorsingsdoeleindes gebruik word en slegs 'n klein aantal navorsers van die Departement Biologiese Wetenskappe sal toegang daartoe hê. Jou inligting sal onder geen omstandighede aan enige tak van die regering of enige ander persoon of instelling beskikbaar gestel word nie.

Uitnodiging om deel te neem, en voordele: U word uitgenooi om deel te neem aan 'n aanlyn-opnamestudie wat binne Suid-Afrika uitgevoer word. Die doel van die studie is om jou siening oor die Witborskraai se potensiële impakte te verstaan.

Prosedures: Tydens hierdie studie sal jy 'n skakel gestuur word om 'n paar aanlyn-opnamevrae te beantwoord na die beste van jou kennis en ervaring wat 5 minute van jou tyd sal neem. Die inligting sal beskikbaar gestel word op 'n bediener wat internasionaal gehuisves word en in ooreenstemming met Survey Monkey se privaatheidsbeleide sowel as die navorser se eie gehou word. 

Vir verdere navrae kontak asseblief:
Ass. Prof. Robert Thomson
FitzPatrick Instituut vir Afrikaanse Ornitologie
Departement van Biologiese Wetenskappe
Universiteit van Kaapstad
robert.thomson@uct.ac.za

Etiekgoedkeuring: https://drive.google.com/file/d/1TyXAtaH4qRzgDDxmUf503eDaU7lPgklV/view?usp=sharing