Screen Reader Mode Icon

Die pad vorentoe vir kerk-wees:

Help ons dink en gesels saam oor waarheen God ons as Sonstraal Gemeente stuur en hoe ons in hierdie tyd kerk moet wees.
Deel met ons jou ervaring en belewenis oor die afgelope tyd, sodat ons saam kan besin oor die pad vorentoe.
Die vraelys is vertroulik - geen persoonlike inligting is aan ons bekend nie.

Question Title

* 1. Geslag

Question Title

* 2. Ouderdom

Question Title

* 3. Het jy toegang tot Internet by die huis?

Question Title

* 4. Skakel jy tans by Sonstraal Gemeente se aanlyn eredienste in?

Question Title

* 5. Hoe lank moet 'n totale aanlyn erediens wees?

Question Title

* 6. Aantal liedere

Question Title

* 7. Hoe ervaar jy die aanbidding met sang en musiek in die aanlyn eredienste?

Question Title

* 8. Die kwaliteit van die aanlyn eredienste is

Question Title

* 9. Ek verkies

Question Title

* 10. Wanneer eredienste by die kerkgebou/@Curro hervat, sal jy dit bywoon?

Question Title

* 11. Wanneer eredienste hervat, waar wil jy graag aanbid? (Jy kan meer as een kies)

Question Title

* 12. In watter van die volgende opsies sal jy belangstel, indien dit in die toekoms beskikbaar sal wees? (Jy kan meer as een kies)

Question Title

* 13. Kies die stelling(s) waarmee jy saamstem:

Question Title

* 14. Watter terugvoer het u oor ons pogings om die gemeente te dien gedurende die grendeltyd?

Question Title

* 15. Sal jy graag betrokke wil raak by / wil jy help met 'n aanlynbediening in die gemeente?
(Indien ja, vertel ons meer)

Question Title

* 16. Die effek van Covid-19 op my lidmaatskap by Sonstraal gemeente is/was as volg:

Question Title

* 17. Watter effek/te het die Covid-19 tot nou op jou/jou huishouding gehad? (Kies al die opsies van toepassing)

Question Title

* 18. Op watter platform volg jy Sonstraal Gemeente? (Kies al die opsies wat jy gebruik)

Question Title

* 19. Hoe gereeld besoek jy die gemeente se webblad?

Question Title

* 20. Is die gemeente se webblad vir jou gebruikersvriendelik?

Question Title

* 21. Ontvang jy die weeklikse Kontak?

Question Title

* 22. As die leraar my aanlyn besoek, verkies ek

Question Title

* 23. Hoe sou jy na grendeltyd verkies om ‘n leraar te sien?

Question Title

* 24. Vir my kind(ers) se geloofsvorming verkies ek:

Question Title

* 25. Is die gemeente aanlyn beskikbaar en betrokke genoeg vir ons kinders en jongmense?

Question Title

* 26. Op watter platform spandeer jongmense die meeste tyd?

Question Title

* 27. Kies die stelling wat op jou van toepassing is:

Question Title

* 28. Kies die stelling waarmee jy saamstem :

Question Title

* 29. Ek gebruik tans die volgende opsie om my dankoffer te gee:

Question Title

* 30. Gee voorstelle van hoe ons as gemeente ons onderlinge koinonia en omgee kan bly beoefen al is ons nie saam in die kerkgebou nie

Baie dankie vir jou tyd.
Jou bydrae is vir ons belangrik.
0 of 30 answered
 

T