Ek ervaar dikwels die teenwoordigheid van God in die erediens
|
|
|
|
|
|
Ek ervaar warmte in die erediens
|
|
|
|
|
|
Ek voel eintlik maar soos n vreemdeling in die eredienste
|
|
|
|
|
|
Die musiek en sang is vir my inspirerend
|
|
|
|
|
|
Ek hou van die kleiner kinders se teenwoordigheid in die erediens
|
|
|
|
|
|
Daar moet geleentheid wees vir persoonlike getuienisse
|
|
|
|
|
|
Die bekendstelling en terugvoer van bedieninge in die erediens is vir my belangrik
|
|
|
|
|
|
Gewydheid in die erediens is vir my belangrik
|
|
|
|
|
|
Gemoedelikheid in die erediens is vir my belangrik
|
|
|
|
|
|
Daar is vir my n goeie balans tussen gewydheid en gemoedelikheid in ons eredienste
|
|
|
|
|
|