Exit this survey
The Brown Hyena National Survey - Afrikaans
1. Eiendom Besonderhede
1
. Wat is u status of betrekking op die eiendom?
Wat is u status of betrekking op die eiendom?
Eiendom/Grond eienaar
Huurder
Bestuurder
Ander
2
. Wat is u moeder taal?
Wat is u moeder taal?
Afrikaans
English
Ndebele
Sepedi
Sesotho
Setswana
Swati
Tshivenda
Xhosa
Xitsonga
Zulu
Other
3
. Voorsien asseblief die volgende eiendoms besonderhede
Voorsien asseblief die volgende eiendoms besonderhede
Naam van eiendom
Provinsie
Distrik
Naaste dorp
Afstand na naaste dorp
4
. Wat is die rigting van jou eiendom vanaf die naaste dorp?
Wat is die rigting van jou eiendom vanaf die naaste dorp?
Noorde
Noord oos
Oos
Suid oos
Suid
Suid wes
Wes
Noord wes
Gee asseblief aanwysings vanaf die dorp na jou eiendom
5
. Wat is die grootte van u eiendom in hektaar?
Wat is die grootte van u eiendom in hektaar?
6
. Noem die aktiwiteite wat plaasvind op u eiendom?
asseblief voorsien persentasies.
Noem die aktiwiteite wat plaasvind op u eiendom? asseblief voorsien persentasies.
Toerisme
Mynbou
Bees of vee boerdery
Bees of vee boerdery (sheep/goats)
Wilds boerdery
Professionele Jag
Landbou
Ander (Spesifiseer asb)
7
. Aantal permanente watergate op u eiendom (Byvoorbeeld panne, riviere, damme of mere)?
Aantal permanente watergate op u eiendom (Byvoorbeeld panne, riviere, damme of mere)?
0-5
6-10
Meer as 10
8
. Wat is die geskatte reenval per jaar op u eiendom oor die laaste vyf jaar (mm)?
Wat is die geskatte reenval per jaar op u eiendom oor die laaste vyf jaar (mm)?
0 – 100
101 – 200
201 – 300
301 – 400
401 - 500
501 – 600
601 – 700
above 700
9
. Watter habitat tippes word op u eiendom gevind? Dui asseblief aan die grootte van die area wat dit dek (hectares).
Watter habitat tippes word op u eiendom gevind? Dui asseblief aan die grootte van die area wat dit dek (hectares).
Gras veld
Bosveld
Struik
Oes (Een gewas aanplanting)
10
. Voorsien asseblief die volgende inligting ten opsigte van die grens heining van u eiendom. Tipe grens heining (Selekteer gerus meer as een as van toepassing):
Voorsien asseblief die volgende inligting ten opsigte van die grens heining van u eiendom. Tipe grens heining (Selekteer gerus meer as een as van toepassing):
Geen
Maas of Net heining
Strand heining
Geelektrifiseerde heining
Bonox heining
Ander (Spesifiseer asseblief)
11
. Doel van grens heining?
Doel van grens heining?
12
. Dui asseblief aan of u dink dat dit moontlik is vir ‘n bruin hiena om in of uit u eiendom te beweeg deur die grensdraad of grensheining?
Dui asseblief aan of u dink dat dit moontlik is vir ‘n bruin hiena om in of uit u eiendom te beweeg deur die grensdraad of grensheining?
Ja
Nee
13
. Dui asseblief getalle van wild en vee op u eiendom aan. (Dit sluit uit die wild en vee wat wat in roofdier bestante kampe is, indien van toepassing).
Dui asseblief getalle van wild en vee op u eiendom aan. (Dit sluit uit die wild en vee wat wat in roofdier bestante kampe is, indien van toepassing).
Swart wildebeeste
Blesbok
Blou wildebeeste
Buffels
Bosbokke
Duiker
Eland
Gemsbok
Kameelperd
Klipspringer
Koedoe
Rooibokke
Volstruise
Ribbokke
Rooi hartebeeste
Baster Gemsbokke
Swartwitpense
Springbok
Tsessebe
Vlakvarke
Zebra
Waterbuck
Steenbok
Beeste
Skape
Pluimvee
Bokke
Javascript is required for this site to function, please enable.