Beste Gemeente leier

Hierdie is 'n kort vraelys om die opinie van kerkleiers oor hulle en hulle gemeente se betrokkenheid by en kennis van MIV te bepaal. Die vraelys is geïnisieer deur die Sub-Kommissie vir Vigsaangeleenthede van die Hoëveld Sinode van die NG kerk, maar ons sou graag response van 'n verskeidenheid kerke en gemeentes wil hê.

Daar is 10 kort vrae en die vraelys behoort net 'n paar minute te neem. Ons sal u deelname baie waardeer!

Die vraelys is saamgestel en word bestuur deur CABSA, die Christen Vigsburo vir Suidelike Afrika. Besoek ons gerus by www.cabsa.org.za vir meer inligting.

Question Title

* 1. Beskryf die denominasie en (indien relevant) sinode en ring waaraan u gemeente behoort. Hierdie vraag is verpligtend (vul asb geen in, indien nie van toepassing):

Question Title

* 2. MIV behoort iets te wees..

Question Title

* 3. Ek en my gemeente..

Question Title

* 4. As kerkleier beskou ek MIV

Question Title

* 5. Ek en my gemeente

Question Title

* 6. Hoe kan 'n individu seksueel met die MI Virus geinfekteer word? (Kies al die opsies wat u dink korrek is)

Question Title

* 7. Op watter ander maniere kan iemand met MIV geinfekteer word? (Kies al die opsies wat u dink korrek is)

Question Title

* 8. Ons gemeente sou graag meer betrokke wil wees by MIV en MIV verwante bedieninge.

Question Title

* 9. Ek dink die grootste rede waarom ons MIV nie suksesvol kan aanspreek nie is.... (Opsionele vraag: U hoef nie hierdie vraag te antwoord nie, maar ons sou graag u opinie hoor)

T