Exit this survey

1. Default Section

1. Geslag?

2. Hoe oud is jy?

3. Was jy 'n maagd toe jy getroud is?

4. Indien jy 'n maagd was, hoe het jy jou eerste seksuele omgang ervaar? Gee 'n punt van 1 tot 10 waar een 'n aaklige ervaring was en 10 fantasties.

5. Hoe lank was jy in die verhouding voordat jy getroud is?

6. As jy 'n maagd was voor jy getroud is, hoe ver het jy gegaan?

7. As jy 'n maagd was toe jy getroud is, wens jy vandag dat jy eerder voor die tyd al seks gehad het, hetsy met jou man/vrou of selfs met iemand anders?

8. As jy nie 'n maagd was nie, ongeveer hoe lank was jy in die verhouding voordat jy seks (penetrasie) gehad het?

9. Indien jy nie 'n maagd was toe jy getroud is nie, hoe het jy jou eerste seksuele omgang met 'n persoon met wie jy in 'n verhouding was ervaar? Gee 'n punt van 1 tot 10 waar een 'n aaklige ervaring was en 10 fantasties.

10. As jy nie 'n maagd was toe jy getroud is nie, wens jy vandag dat jy eerder jouself gespaar het?

T